Wat die kletsbot doen
Die kletsbot word op jou eie besigheid opgelei โ jou pryse, ure, dienste en area โ en antwoord besoekers in Afrikaans of Engels, in die taal waarin hulle skryf. Wanneer iemand sy besonderhede los, kry jy dit per e-pos.
Wanneer 'n mens nodig is
As 'n gesprek 'n mens nodig het, laat die kletsbot jou span weet en gee die hele gesprek oor.
Prys en proeftydperk
Vanaf R299/maand plus R250 opstelling, maand tot maand. Probeer dit gratis vir 7 dae en 50 boodskappe, sonder 'n kaart.